Eredienstye

Eredienstye

Somer en Winter
Premier en Clewstraat
Oggenddiens 9:00
Aanddiens 18:30 en vind altyd in Premierstraat plaas
Samesang voor diens

Daar is geen oggenddiens in Clewstraat gedurende vakansies en oor langnaweke

Katkisasietye

Premierstraat.

Kleuterkerk 2 tot 6 jaar

Tydens oggenddiens
Alle skoolgaande jeug en belydenisklas Sondaemiddae vanaf 17:00
Vanaf 17:30 vind Jeugbyeenkomste plaas

Clewstraat

Graad 2 tot 8
Kinderkerk Sondagoggende direk na die diens


Jaarprogram

<<  May 2012  >>
 Su  Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa 
    5
  8  911
141518
222526
30  

Eeufees

PrintE-mail


Die honderjarige bestaan van enige gemeente is iets om op trots te wees.
Lees meer oor hierdie gebeurtenis en geskiedenis deur na Geskiedenis te gaan.

 

Nuus

Kindly make use of the facility on Google to translate the web into English.

Ons webblad is sedert 1 September 2009 lewendig en ons vertrou dat diegene wat dit gebruik dit steeds nuttig en leersaam vind.
Gebruikers van die webblad is hoofsaaklik uit die RSA, die Verenigde Koningkryke,'n lidmaat wat in Ghana woon en dan iemand in Rusland wat gereeld die blad besoek.
Lidmate wat met vakansie is of reis gebruik dit ook baie nuttig.
U terugvoering is vir ons belangrik. Wenke en ander inligting wat u dink kan bydra om die blad meer ontvanklik te maak is baie welkom.

Kontak ons by:
Contact us at:

webmeester@gkkrugersdorp.co.za

 

Vind Ons

Premierstraat

Fisiese Adres:
Hoek van Begin- en Premierstrate
Krugersdorp Noord
Gauteng
Vir vergrote kaart gaan na Ligging op Tuisblad.
GK Krugersdorp kaart

 

 

Vergaderings

GK KERK Krugersdorp

Vergaderings.

Januarie 2011
10 Jan. Bediening in Gemeente
11 Jan. HS. Jeug en Katkisasie
12 Jan.Sustersbestuur
17 Jan. Caritas
18 Jan. Laerskooljeug
19 Jan. Sustersdagbestuur
24 Jan. Fina en Admin
25 Jan. Gedrukte Media en Kagiso
26 Jan. Geskiedenis
31 Jan. Caritas

Februarie 2011
 1 Feb.Elektroniese Media
2 Feb. Susters Bestuur P
8 Feb. Kerkraad C
14 Feb. Caritas
15 Feb. Gemeentesamekoms
15 Feb. Diakens P
21 Feb. Bydraekontrole
22 Feb. Ouderlinge P
28 Feb Caritas.

Maart 2011
14 Maart. Caritas
22 Maart. Bydraekontrole
22 Maart. Gedrukte Media
22 Maart.Gemeentesamekomste
22 Maart. Diakens

April 2011
11 April Caritas
11 April Bediening in Gemeente
12 April Laer en Hoërskooljeug
12 April Katkisasie

Mei 2011
9 Mei Caritas
11Mei Susters Dagbestuur
23 Mei Caritas
24 Mei Gemeentesamekomste
24 Mei Elektroniese Media
31 Mei Ouderlinge
Gemeentesamekomste

Nagmaal

     Nagmaal vind hierdie jaar op die volgende datums in ons gemeente plaas:
  • 27 Februarie 2011
  • 22 April 2011 (Goeie Vrydag)
  • 5 Junie 2011
  • 21 Augustus 2011
  • 20 November 2011

Lidmate van ander kerke wat graag saam met ons nagmaal wil vier, kan met getuienis van hulle plaaslike gemeente
aansoek doen by die skriba van die ouderlingevergadering by:
e-pos: wimpie@forsa.co.za