Bybelstudie

Die volgende Bybelstudiegroepe funksioneer tans in ons gemeente.

Indien u belangstel om deel te word van een van die volgende groepe kontak ons by:
skriba@gkkrugersdorp.co.za.

  • Patmos-Janet Du Plooy
  • Kiepersol-Dr. Wim Vergeer
  • Blye Boodskap Omgeegroep Br Manie Erasmus sorg vir ons byeenkomste se datums
  • Mostertsaad- Pieter Coetzer
  • Donderdagoggend Sustersgroep-Riana Jonker
  • Donderdagaand-Dr.Wim Vergeer
  • Suikerbos-Dr.De Wet Saaiman
  • Manna groep- Dr De Wet Saaiman