Nuus

Ons plaas ‘n  berig in ons webwerf ter bevordering van ons gemeentedienste indien daar ‘n suksesvolle koper
van die eiendom sou wees.
Indien U belangstel kan U my kontak vir verdere verwysing.http://www.gkkrugersdorp.co.za/wp-content/uploads/2017/11
Francois –webmeester@telkomsa.net

http://www.gkkrugersdorp.co.za/wp-content/uploads/2017/11/IDEALE-VAKANSIE-OF-AFTREE-HUIS-.pdfhttp://www.gkkrugersdorp.co.za/wp-content/uploads/2017/11/BEMARKINGSFOTOS.pdf
http://www.gkkrugersdorp.co.za/wp-content/uploads/2017/11/BINNESHUISE-FOTOS.pdf
http://www.gkkrugersdorp.co.za/wp-content/uploads/2017/11/BRAAIKAMER-FOTOS.pdf

Kliek hier om die jongste gesamentlike brief aan die ANC te lees.
Gereformeerde Kerk
NG Kerk
Hervormde Kerk

LEES DIE PREEK VAN DR. WIM VERGEER “IMAGINE THERE IS NO HEAVEN” WAT ‘N OPENBARING. JY SAL VERSTOM WEES!!!!!!! GAAN NA PREKE EN KLIEK OP DIE PREEK.
“Ons Kandelaar” is die gemeenteblad wat elke week saamgestel en Sondae aan lidmate uitgedeel word. Dit word ook op versoek per e pos versprei en is op die web beskibaar. “Ons Kandelaar” gee ‘n kort oorsig van die dag se preke, bevat ‘n Huisgodsdiensrooster vir die week en gee die program vir die week.  Gelukwensings en medelye aan lidmate en families word oorgedra. U is welkom om bydraes te stuur aan: skriba@gkkrugersdorp.co.za Ons het ‘n advertensieblad, die Dopper Shopper wat kwartaalliks verskyn vir lidmate om hulle produkte, besighede en allerlei te bemark en te adverteer. Stuur gerus U advertensie na: skriba@gkkrugersdorp.co.za

Ons Kandelaar

“Ons Kandelaar” is die gemeenteblad wat elke week saamgestel en Sondae aan lidmate uitgedeel word. Dit word ook op versoek per e pos versprei en is op die web beskibaar. “Ons Kandelaar” gee ‘n kort oorsig van die dag se preke, bevat ‘n Huisgodsdiensrooster vir die week en gee die program vir die week. Gelukwensings en medelye aan lidmate en families word oorgedra. U is welkom om bydraes te stuur aan: skriba@gkkrugersdorp.co.za. Ons het ‘n advertensie blad, die Dopper Shopper wat kwartaalliks verskyn vir lidmate om hulle produkte, besighede en allerlei te bemark en te adverteer. Stuur gerus U advertensie na: skriba@gkkrugersdorp.co.za