Nuwe Lidmate

Nuwe lidmate word hartlik verwelkom. Meld asseblief aan by een van ons predikante of by
skriba@gkkrugersdorp.co.za

Ons vertoon nuwe lidmate se fotos op die skerm in die kerk om hulle aan die gemeente bekend te stel.  Lidmate word uitgenooi om by een of meer van ons Diensgroepe of Bybelstudiegroepe aan te sluit.

Kontak asseblief:
skriba@gkkrugersdorp.co.za