Preke
As gevolg van Covid-19 word Eredienste vir eers net elektronies uitgesaai en opgeneem, geen fisiese bywoning nie. Die klank opname is vir u beskikbaar op DropBox. Kom aanbid saam met ons. Gaan na Preke en luister na ‘n MP3 klankopname.
Die preke in ons gemeente bestaan uit die uitleg en verklaring van ‘n Skrifgedeelte met toepassing vir die lewe van gelowiges vandag
Die doel van die preke is:
- Die bekendmaking van die heerlikheid van God sodat Hy geprys en geëer kan word.
- Die verkondiging van en oproep tot bekering en die persoonlike aanvaarding van die genade en vergifnis wat daar in Jesus Christus is.
- Die omvattende toerusting van die gelowiges om onder leiding van die Heilige Gees as God se getuies missionêr in die wêreld te lewe.
Indien U belangstel in ‘n opname van die preke kan U dit bestel by Michiel Kruger wat dit teen ‘n geringe fooi op ‘n CD beskikbaar sal stel.
Bestel by Michael Kruger telefoon 084 603 3952 of by skriba@gkkrugersdorp.co.za
Die volgende volledige preke is beskikbaar op die web:
Lees hierdie VERSTOMMENDE BOODSKAP VAN WAT MENSE SE HEMEL IS
EN WAT GOD IN SY WOORD VIR ONS BELOWE
Dr Wim Vergeer “Imagine there is no Heaven”
- Ds Arnold Mulder – Ken Jy die Here
- Ds. Arnold Mulder – Dien – of baasspeel
- Ds. Arnold Mulder- Lofliedere in die nag.
- Ds Arnold Mulder- ‘n Paar kort gedagtes.
- Dr. Wim Vergeer – Wag daar ‘n verrasing na verassing ?-
- Dr. Wim Vergeer – Matriekafskeiddiens
- My Laaste Oomblik
Goedkeuring vir die gebruik van gepubliseerde Preeksketse, Preekopsommings en Preke moet vooraf vanaf die skrywer verkry word.
Nota: Alle regte word voorbehou