Gereformeerde Kerk Krugersdorp

Om ons aanlyn kerk by te woon, klik op die knoppies hieronder om na ons Facebook en YouTube uitsendings toe te gaan.

FacebookYouTube

Jaarprogram 2025

Klik op die onderstaande skakel om die Jaarprogram vir 2025 af te laai.

Kalender 2025/26

Klik op die onderstaande skakel om die kalender vir 2025/26 af te laai.

Preke

Preke kan afgelaai word in ons dropbox-lêergids.

Klik op die onderstaande skakel om preke te sien en / of af te laai

Ons Kandelaar

Ons Kandelaar is  die Gemeente se weeklikse nuusbrief.

Klik op die onderstaande skakel om die nuutste weergawe te lees.

Kollektes

Sondag 28 September 2025

Kollektes onder die erediens is vir Barmhartigheid.

Die tweede kollekte vandag is na die oggenddiens vir die voedingsprojek en na die aanddiens vir die kerkkas. 

Die tweede kollekte Sondag 5 Oktober is na die oggenddiens vir die kerkkas.

Ons Geloof

Ons bely ons geloof saam met al die ander Gereformeerde Kerke in Suid Afrika volgens die Ekumeniese Belydenisskrifte en die Drie Formuliere van Eenheid

Lees MeerKontak Ons