Kagiso ( insluitende bediening na buite )
Ons gemeente se buite bedieninge is gerig op die werk van die volgende diensgroepe:
- Die Diensgroep vir Kagiso ( insluitende bedieninge na Buite ) is daar om advies te bedien en leiding tot selfstandigheid te gee.
Kliek op Kagiso vir meer besonderhede oor die werksaamhede. - Indien U by hierdie aksie betrokke wil raak kontak asseblief Cor Faling by sel nommer 083 628 8874 of by e pos- corf@infokom.co.za