Ons Gemeente
Hierdie gemeente is een van twee Gereformeerde Gemeentes in Krugersdorp, een van tien aan die Wesrand en een van 389 in die land. Die gemeente was in 1896 inderdaad die 39ste Gereformeerde Gemeente wat in Suid Afrika ontstaan het. Ons kerkgebou staan (vanweë sy ligging by Monumentdam) ook bekend as “Die Damkerk” en soms word daar na diegemeente verwys as die “Dam-doppers”. U terugvoering is vir ons belangrik. Wenke en ander inligting wat u dink kan bydra om die blad meer ontvanklik te maak is baie welkom. Kontak ons by: webmeester@gkkrugersdorp.co.za
Tans lyk ons statistiek so:
Gemeentestatistiek
Sal eersdaags bygewerk word
Gemeenteprofiel op 30 April 2016
Doop | Hooflid | Getroud | Manlik |
135 | 236 | 449 | 349 |
Belydend | Gesinslid | Ongetroud | Vroulik |
652 | 446 | 231 | 454 |
Nie-lidmaat | Allenloper | Geskei | |
16 | 121 | 29 | |
Weduwee/wewenaar | |||
93 | |||
Totaal | Totaal | Totaal | Totaal |
803 | 803 | 803 | 803 |
Besoekpunte | |||
370 | |||
Wyke | |||
53 |
Dr Janet du Plooy
ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
GEREFORMEERDE KERK KRUGERSDORP
Tel: 011 660 7089
Fax: 086 632 8983
E-pos: skriba@gkkrugersdorp.co.za